SECUNDA – Mnr. Chris en me. Jacqueline Delport het almal na dié gesin se nuwe bediening, Woord van Geloof Bediening, se dienste genooi.
Hulle kom op Sondae om 9vm by Davieshof bymekaar.
Die egpaar se vier dogters is ook by die bediening betrokke.
- Vir meer inligting, skakel mnr. Delport by 082 561 4108.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



