CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Bande gesteel, verdagtes in hegtenis geneem
Drie mans in ’n gesteelde bakkie, met 10 bande agterop, is in hegtenis geneem.
Drie mans in ’n gesteelde bakkie, met 10 bande agterop, is in hegtenis op 22 Februarie geneem.
Volgens lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, is die drie verdagtes op die Robertsdrift-pad deur polisie gestop.
Hulle wou nie sê waarheen hulle op pad was of waar hulle die bande gekry het nie.
Lees meer in vandeesweek se uitgawe van die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



