CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Agtervolger buit geld vanuit voertuig
R15 000 is sopas voor ’n hardeware-winkelsentrum uit ’n voertuig gesteel.
R15 000 is sopas voor ’n hardeware-winkelsentrum uit ’n voertuig gesteel.
Volgens ’n werknemer van die sentrum het ’n man en vrou uit hulle bakkie geklim en die onderneming binnegestap.
“Die man het geld by ’n bank op die dorp getrek en die sak geld was nog in die voertuig,” het die werknemer gesê.
“Oomblikke later het ’n motor, met vier insittendes, agter die man se bakkie gestop en een man het die regterkantste venster van die voertuig gebreek en die sak geld geneem.”
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die volledige berig te lees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



