Wat is jou regte as huurder?
Dié kontrak reël beide die regte en verpligtinge van die partye en beskerm hulle wedersyds.
In die huidige ekonomiese klimaat is die regte van ’n huurder soms onduidelik.
Huurders, wat met die hande in die hare sit oor noodsaaklike herstelwerk, weet nie wat hulle regte behels nie.
’n Huurkontrak word omskryf as die ooreenkoms tussen die huurder en verhuurder aangegaan vir die verhuring van n eiendom.
Dié kontrak reël beide die regte en verpligtinge van die partye en beskerm hulle wedersyds.
Die Wet op Huurbehuising nr. 50 van 1999, soos gewysig deur die Wysigingswet op Beheer van Huurbehuising nr. 43 van 2007, reguleer die verhouding tussen die partye, selfs voor die kontrak gesluit is.
Die wet bepaal dat die verhuurder nie teen die voornemende huurder, sy gesin, familie of vriende mag diskrimineer op grond van ras, geslag, swangerskap of huwelikstaat nie.
Die huurkontrak hoef nie op skrif gestel te word om bindend te wees nie.
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om te sien wat ’n skriftelike huurkontrak moet bevat.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



