CrimeEditor's choiceNews

Boewe slaan gedurende beurtkrag toe

Volgens lt. Nhlabathi was die kabinet waar die selfone gestoor is, gebreek en die diewe het van die winkel se sakke gebruik om hulle buit in te pak.

Vier verdagtes is op 14 April in hegtenis geneem na ’n rooftog by Pep Stores in die Monumentsentrum.

“Ses mense het by ’n winkel in die sentrum deur die dak ingekom,” het lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, gesê.

“Hulle het selfone en kommunikasiebokse, wat gebruik word vir transaksieverwerking, gesteel.”

Volgens lt. Nhlabathi was die kabinet waar die selfone gestoor is, gebreek en die diewe het van die winkel se sakke gebruik om hulle buit in te pak.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser vir die volledige berig.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button