Brandweer twee keer uitgeroep na brand by ou kommando
Die brandweer is egter weer om 6nm uitgeroep, maar die keer was hulle te laat om die gebou te red.
’n Gebou in onbruik, by die voormalige kommando, het op 6 Mei afgebrand.
Volgens mnr. John Kock, Brandweerhoof en Rampbestuurbeampte, is die brandweer twee keer op dieselfde dag uitgeroep.
“Ons is eers om 12.15nm uitgeroep om die vuur te blus en was 1.30nm weer terug by die kantoor,” het mnr. Kock gesê.
Die brandweer is egter weer om 6nm uitgeroep, maar die keer was hulle te laat om die gebou te red.
“In die eerste vuur het die lang gras op die perseel vlamgevat, terwyl die tweede binne die ou gebou was,” het hy ook gesê.
Kry die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser vir die volledige berig.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



