CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Vroue leer om verkragtingsaanval teë te staan
AfriForum het op 13 Mei inwoners touwys oor beveiliging gemaak.
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het op 13 Mei om 5.30nm die inwoners van Standerton touwys oor beveiliging gemaak.
Dit is deel van die inisiatief om gemeenskappe te leer om hulself te beskerm.
Altesaam 20 vroue is prakties gewys hoe om ’n moontlike verkragtingsaanval teë te staan.
Die instrukteur, mnr. Wynand van Zyl, het die vroue verdedigingstegnieke gewys.
Lees die volledige storie in die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



