Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Inwoner in haar huis vasgekluister

Me. Cokkie Erasmus van Impalastraat 75 is sedert 13 Mei in haar huis vasgekluister.

Me. Cokkie Erasmus van Impalastraat 75 is sedert 13 Mei in haar huis vasgekluister.

Die probleem is ’n groot gat voor haar huis se oprit.

“Verlede Woensdag het ’n motor vasgesit in die oprit en dit is waar ons die sinkgat ontdek het,” het me. Erasmus gesê.

Die rede was ’n lek wat ontstaan het in ’n waterpyp wat onderdeur die oprit loop.

 

Lees die volledige berig in Vrydag se Standerton Advertiser koerant.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button