EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Kansa bedank VLU-vroue

Die Kaalspruit VLU het op 19 Mei by die Hervormde Kerk vergader waar me. Elize Smith van die Standerton Kansa- tak ’n praatjie gelewer het.

Die Kaalspruit VLU het op 19 Mei by die Hervormde Kerk vergader waar me. Elize Smith van die Standerton Kansa-tak ‘n praatjie gelewer het.

‘n Kers is gebrand ter nagedagtenis aan me. Babs van Zyl wat op Maandag 4 Mei onverwags aan ‘n hartaanval oorlede is.

Me. Smith het die VLU vir hulle bydrae tot Kansa bedank.

 

Die volledige berig is in die Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button