CrimeEditor's choiceNews

Man met klippe bestook

Verdagte in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik ’n man op die dorp aanval.

Kasselman Veiligheidsdienste het ’n verdagte op 25 Mei in hegtenis geneem wat vermoedelik ’n man op die dorp aangeval het.

Die slagoffer het ’n plastieksak, met ’n t-hemp en sigarette daarin, gedra.

Volgens hom het die aanvaller hom op pad na die Jerrie van Vuuren-gebou met klippe bestook.

 

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button