CrimeEditor's choiceNews
Kasselman versteur grypdief se sjokoladedrang
Die man is by ’n plaaslike vulstasie aangekeer.
Mnr. Lourens Uys van Kasselman Veiligheidsdienste, het sopas ’n man wat na bewering sjokolade wou steel, se drang daarvoor stilgemaak.
Die man is by ’n plaaslike vulstasie aangekeer.
Kasselman wag tans vir die polisie om die inhegtenisname te maak.
Hoewel ’n sjokoladeblokkie lekker soet sou wees, proe slegs Kasselman die smaak van geregtigheid.
Lees die volledige berig in volgende week se uitgawe van die Standerton Ibis/Advertiser koerant.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



