CrimeEditor's choiceNews

Man met kapmes vasgetrek

’n Man is op 30 Mei in hegtenis geneem nadat hy ’n sakeman geïntimideer het.

’n Man is op 30 Mei in hegtenis geneem nadat hy ’n sakeman geïntimideer het.

“Ek het ’n paniekoproep van die Moonlight Tavern in Thuthukani ontvang,” het mnr. Lourens Uys van Kasselman Veiligheidsdienste gesê.

Dié man het glo die eienaar gestamp en gedreig om sy onderneming en voertuig aan die brand te steek.

“Toe ek die man deursoek het, het ek ’n selfgemaakte kapmes en ’n skroewedraaier by hom gekry.”

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button