BETHAL – David Shabangu is die wenner van die CVO Skool se jaarlikse gholfdag wat op Saterdag 27 Mei by Bethal Gholfklub plaasgevind het.
Gerrie Jordaan het tweede geëindig.
Anelia Venter het ‘n prys ontvang as die wenner van die vroue.
Die wenners het skaapvleis as pryse ontvang, asook geskenkbewyse.
Die Ou Toppiesligaspan het hul wedstryd Saterdag teen Graceland gewen.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




