Beeste loop vrylik rond
Mnr. Jandré Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste het gesê dit is ’n ongerief om elke dag agter dié diere skoon te maak.
Beeste wat vrylik op die dorp rondloop, raak vir sowel inwoners as sake-eienaars ’n oorlas.
Die Standerton Advertiser het verlede jaar oor die kwessie berig en vrae gerig oor wie verantwoordelikheid moet neem.
Mnr. Jandré Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste het gesê dit is ’n ongerief om elke dag agter dié diere skoon te maak.
“Die munisipaliteit of betrokke departement moet iets omtrent die saak doen voordat inwoners dit in eie hande neem.”
Daarbenewens het dié beeste uiteraard die vermoë om verkeer tot stilstand te bring terwyl die eienaar van die vee gerieflik anoniem bly.
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser vandeesweek om die volledige berig te lees.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



