Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Agterste speen droog op

Iesegrimmige inwoners het gister op sosiale media hul misnoeë bekendgemaak en ander het steeds probeer uitvis waar die probleem lê.

Inwoners van Meyerville en gedeeltes van Sakhile suig aan die agterste speen wat watervoorsiening betref, maar dit wil voorkom of dié speen ook nou opgedroog het.

Inwoners is al sedert Maandagaand en sommiges langer, sonder water.

Van die inwoners in Sakhile is glo in kennis gestel dat watertrokke die rondtes sal maak, terwyl dit voorkom of inwoners in Meyerville gelos is om raai raai riepa te speel.

Iesegrimmige inwoners het gister op sosiale media hul misnoeë bekendgemaak en ander het steeds probeer uitvis waar die probleem lê.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button