Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Gesondheidsinspekteur stel ondersoek in op Standerton

“As die wassery hospitaalwasgoed skoonmaak, kan dit ’n probleem wees,” het me. Prinsloo gesê.

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) sit met hande in die hare.

Vuil wasgoedwater stroom reeds maande in Charl Cilliersstraat af, wat ’n moontlike gesondheidsrisiko inhou.

 

Volgens me. Marie Prinsloo, gesondheidsinspekteur van die Gert Sibande Distriksmunisipaliteit, is dit nie lewensgevaarlik nie, maar vlieë kan in die water uitbroei.

“As die wassery hospitaalwasgoed skoonmaak, kan dit ’n probleem wees,” het me. Prinsloo gesê.

 

Lees die volledige berig in volgende week se uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button