CrimeEditor's choiceNews

28 in hegtenis geneem

Die Standerton Polisie het verlede week 28 verdagtes in hegtenis geneem.

Die Standerton Polisie het verlede week 28 verdagtes in hegtenis geneem.

• Vyf vir diefstal.

• Drie vir huisbraak en diefstal.

• Een vir intimidasie en diefstal.

• Drie vir roof.

• Twee vir winkeldiefstal.

• Vier vir aanranding.

• Een vir selfoondiefstal.

• Een vir diefstal en die gebruik van ’n motorvoertuig sonder die eienaar se goedkeuring.

• Een vir handel in dwelms.

• Een vir die oortreding van ’n hofbevel.

• Een vir bestuur onder die invloed van alkohol.

• Een vir die besit van ’n gesteelde voertuig.

• Twee vir die besit van gesteelde eiendom.

• Een vir die besig van dagga.

• Een vir die besit van dagga en vermoedelik gesteelde eiendom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button