CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Kasselman trek vermeende boewe vas
Kasselman hou hulle tans by ’n plaaslike hengelwinkel op die dorp aan, vanwaar die polisie die inhegtenisname sal maak.
Kasselman Veiligheidsdienste het so pas twee vermeende diewe vasgetrek.
Na wat verneem word het hulle ’n fiets, ter waarde van R1 400, gesteel.
Kasselman hou hulle tans by ’n plaaslike hengelwinkel op die dorp aan, vanwaar die polisie die inhegtenisname sal maak.
Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser volgende week vir die volledige storie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!