Klaarblyklik het die Standerton Advertiser oorsese lesers.
‘n Koerant is oudergewoonte na Frankfort, met die regte poskodenommer gepos, en het ‘n draai in Duitsland gemaak met die inligting op die pakkie aangedui, by die terugkeer, dat die adres onvoldoende was.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



