Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Inwoners frustreerd met waterkrisis

Die Standerton Advertiser het datums gepubliseer om inwoners in te lig oor wanneer die krane sal opdroog, maar sommige is reeds dae sonder water.

Wanneer jy van water praat, is die laaste woord op inwoners se tonge, “voldoende”.

Inwoners het egter genoeg gehad van swak dienslewering.

Knoop jy ’n praatjie met iemand aan, is water die hoofonderwerp.

Die Lekwa Munisipaliteit sweer hoog en laag hulle werk aan die probleem, maar as een lekkasie herstel word, duik nog vyf op.

Die Standerton Advertiser het datums gepubliseer om inwoners in te lig oor wanneer die krane sal opdroog, maar sommige is reeds dae sonder water.

 

Kry jou kopie van die Standerton Advertiser om die volledige berig met kommentaar van die DA, AfriForum, en die munisipale bestuurder, mnr. Linda Tshabalala te lees.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button