EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Ds. Koos woeker met sy talente

Ds. Koos Verster, afgetrede predikant, het as’t ware nou ’n ander beroep.

Die afgetrede predikant van die N.G. Kerk, ds. Koos Verster, het as’t ware nou ’n ander beroep.

Ds. Koos se natuurverbintenis is heg en hy skilder graag, met olieverf, tonele wat hom aanraak.

Hoewel hy destyds by Unisa vir B.A. Kunste ingeskryf het, het hy dit nie voltooi nie, maar wel sy hand aan beeldhouwerk gewaag.

“Soos ek meer van die heelal ontdek, word die teenwoordigheid van God bevestig,” het hy gesê.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button