CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews

AfriForum moeg vir ‘stinkstories’

AfriForum wou vandag ’n petisie aan die munisipale bestuurder oorhandig.

AfriForum het gister ’n petisie aan die munisipale bestuurder, mnr. Linda Tshabalala, oorhandig.

Verskeie mense het die petisie teen die onwettige storting van riool in die Vaalrivier, onderteken.

Lede van die organisasie het eers emmers vol riool by die lekkasie in Nelson Mandelarylaan gevul.

Hulle het vandaar dié emmers na die munisipale gebou geneem.

By hulle aankoms was die bestuurder nie op kantoor nie, hoewel hulle eers gebel het om uit te vind of hy wel beskikbaar was.

AfriForum het egter later teruggekeer en die petisie oorhandig.

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button