CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Samaritaan vir die gek gehou

’n Barmhartige Samaritaan het op 6 Julie R20 000 verloor toe ’n man hom vir ’n rygeleentheid gevra het.

‘n Barmhartige Samaritaan het op 6 Julie R20 000 verloor toe ‘n man vir ‘n saamrygeleentheid gevra het.

Die Samaritaan, wat anoniem wil bly, het by die Standerton Spar parkeerterrein gestop om inkopies te doen.

“‘n Man (A) het my genader en gevra of ek hom by Wimpy kon aflaai,” het hy gesê.

A het gesê dat hy leerbaadjies verkoop en wag vir sy vragmotor wat hom by Wimpy sal optel.

“Ek het gedink dat ek my goeie daad vir die dag sal doen, het my inkopies gedoen en (A) Wimpy toe geneem,” het hy gesê.

By hulle aankoms by Wimpy was die vragmotor nie daar nie, maar ‘n ander man (B) het by die bakkie aangekom.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser en vermy dat jy ook ’n slagoffer word.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button