Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Water probleme duur voort

Inwoners is woedend oor verlede week se sporadiese gebrek aan water vir vyf dae.

Inwoners is woedend oor verlede week se sporadiese gebrek aan water vir vyf dae.

Meyerville het sedert 12 Julie daagliks wateronderbrekings gehad, sommige dae nie eens water nie.

Die Lekwa Munisipaliteit lê tans nuwe pype in Azalea, wat Sakhile en Meyerville van water voorsien.

Volgens mnr. Linda Tshabalala, munisipale bestuurder, word water in dié gebiede in die aand afgesny.

Volgens hom word die water afgesny as daar genoeg druk opgebou kan word sodat die verliggende gebiede water kan kry nadat hulle deur die dag aan die pype gewerk het.

Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button