Polisie neem 29 verdagtes in hegtenis
Polisie op Standerton neem 28 verdagtes in hegtenis.
Die Standerton Polisie het 28 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.
• Vier vir die besit van dagga.
• Twee vir winkeldiefstal.
• Een vir vervalsing.
• Twee vir diefstal en bedrog.
• Een vir die diefstal van diesel.
• Drie vir aanranding.
• Twee vir diefstal uit ’n motorvoertuig.
• Vyf vir diefstal.
• Een vir die besit van gesteelde eiendom.
• Een vir roof.
• Een vir diefstal en huisbraak.
• Een vir bestuur onder die invloed van alkohol.
• Een vir die oortreding van ’n beskermingsbevel.
• Een vir verkragting.
• Een vir die versuim om ’n beampte die regte inligting te gee.
• Een vir handel in dagga.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



