CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Kapmes-aanvallers steeds op vrye voet
Die polisie het ’n wenk ontvang dat die mans op Standerton gesien is.
Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem na die aanval op 3 Julie op mnr. Coert van Vollenhoven nie.
Volgens adj.-off. Harry Moloi, woordvoerder van die Perdekop Polisie, is ’n wenk ontvang dat die booswigte op Standerton by ’n vrou bly.
Die polisie se soektog op die dorp was onsuksesvol.
Lees die volledige opvolg in volgende week se Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



