CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Honde vergiftig, bakkie gesteel

Afhangende van die hoeveelheid gif wat ’n hond inneem staan hulle geen kans teen dié mengsel nie.

Boewe in die dorp vergiftig weereens honde met die bekende “two-step”-konkoksie.

Afhangende van die hoeveelheid gif wat ’n hond inneem staan hulle geen kans teen dié mengsel nie.

Een van die honde wat oorleef het.
Een van die honde wat die voorval oorleef het.

Die jongste geval was op 17 Julie in Buitenstraat waar drie honde vergiftig was en ’n motor tussen 1vm en 4vm, gesteel is.

“Toe ek die oggend wakker word, het ek een van my honde dood aangetref en besef my werksbakkie is gesteel,” het ’n inwoner gesê.

 

Lees die volledige berig in Vrydag se Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button