Wie gaan die koste dra?
Die munisipaliteit het glo vir haar gesê dat hulle iemand sal uitstuur om die lekkasie te herstel.
‘n Waterlek in Boekenhoutstraat is na maande steeds nie herstel nie.
“Ek het die Lekwa Munisipaliteit talle kere oor die probleem geskakel,” het me. Lynette Stoltz gesê.
Die munisipaliteit het glo vir haar gesê dat hulle iemand sal uitstuur om die lekkasie te herstel.
“Ek werk lang ure en het nie tyd om die probleem by die munisipale kantore aan te meld nie,” het sy ook gesê.
Hoewel die lek buite haar erf aan die munisipale kant is, mag sy dalk die koste dra vir die water wat gemors is.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805






