EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Dans was groot sukses

240 mense het die funksie bygewoon.

BETHAL – Inwoners kon met hul wilde weste stewels en hoede op Vrydag, 31 Julie by Laerskool Marietjie van Niekerk dans.

Marietjie van Niekerk Kleuterskool het “Dancing with the a Western Swing Come on down, it is a Texas thing” aangebied, wat as ’n geldinsamelingsprojek dien.

Volgens me. Estie Coetzee word die funksie jaarliks aangebied en is dit al die sesde dans wat by die skool gehou is.

Andrew Visagie (DJ Andrew) het gesorg vir ’n verskeidendheid van Afrikaanse en Engelse musiek.

Meer as 200 mense het die geleentheid bygewoon.

Lede van die kleuterskool het Spar en die gemeenskap vir hulle onbaatsugtige hulp en ondersteuning bedank.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

 

 

Van die personeel van Laerskool Marietjie van Niekerk se kleuterskool: me. Estie Coetzee, me. Pamela Steenekamp, me. Maxi du Preez en me. Bernedette van Eck.
Van die personeel van Laerskool Marietjie van Niekerk se kleuterskool: me. Estie Coetzee, me. Pamela Steenekamp, me. Maxi du Preez en me. Bernedette van Eck.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button