CrimeEditor's choiceLocal newsNews

26 verdagtes in hegtenis geneem

26 verdagtes in hegtenis geneem die afgelope week.

Die Standerton Polisie het 26 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.

• Vyf vir winkeldiefstal.

• Vier vir aanranding.

• Een vir diefstal.

• Een vir die bestuur onder die invloed van alkohol.

• Vyf vir handel in dagga.

• Vier vir die besit van gesteelde eiendom.

• Twee vir verkragting.

• Een vir diefstal van kontant.

• Een vir die besit van dwelms.

• Een vir die besit van ‘n gesteelde voertuig.

• Een vir bedrog.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button