CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Polisie lê beslag op 21 dieselhouers
420 liter diesel is in die voorval gesteel.
Die Standerton Polisie het op 27 Julie tydens ‘n patrollie een verdagte in hegtenis geneem.
Hulle het beslag op 21 dieselhouers van 20 liter elk gelê wat in ‘n bakkie ontdek is.
Die polisie het versoek dat inwoners kriminele aktiwiteite by die polisie aanmeld en nie gesteelde goedere koop nie.
‘n Saak van diefstal is geopen.
Die polisie ondersoek die saak.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



