Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder ”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter. Vir nuus na jou selfoon: BBM – 2667A726 WhatsApp – 0748877590
Kalisto, EHS se lofprysgroep, neem binnekort ’n DVD op. Al die snitte is deur Erries geskryf. Die opname vind op 10 Augustus om 17:00 by Prosound Studios in Roodepoort plaas. Almal is welkom en kaartjies is by die deur teen R100 per persoon beskikbaar.