CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews
Spoedoortredingsboekie in straat opgetel
’n Gewraakte boek, waarin spoedoortredings uitgeskryf word en ’n kopie aan motoriste oorhandig word, is gevind.
’n Oplettende inwoner het onlangs op die hoek van Caledon- en Princess-straat ’n vreemde ontdekking gemaak.
’n Gewraakte boek, waarin spoedoortredings uitgeskryf word en ’n kopie aan motoriste oorhandig word, is gevind.
Die inwoner het dit by die Standerton Advertiser ingehandig wat besef het dat dit, in die verkeerde hande, moles kan veroorsaak.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



