EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Belofte maak skuld
Na ’n lang gewag kan die wenners van die Pieter Koen cd’s uiteindelik na die musiek luister.
Belofte maak skuld lui die spreekwoord.
Na ’n lang gewag kan die wenners van die Pieter Koen cd’s uiteindelik na die musiek luister.
Drie gelukkige lesers kon in aanmerking kom.
Die regte antwoord was dat die naam van Pieter se vrou Lotie is.
Die oorblywende wenner, me. Fransie Crouwkamp, sal die cd kom afhaal wanneer sy van vakansie terugkeer.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



