Local newsNews

Voertuie gaan weer jaag

Mense word genooi na die pretdag.

KRIEL – Rietkuil Raceway bied op Saterdag 29 Augustus om 4nm ‘n klubresies by die Oval teerbaan aan.

Die baan is langs Arnot Kragstasie.

Hekke sal om 11vm oopmaak en kaartjies kos R50 per persoon en R30 vir laerskoolleerlinge.

Kerrie-en-rys, boereworsrolle, koeldrank en koffie sal te koop wees.

Mense word genooi na die pretdag.

Skakel Kobus by 073 173 3988.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button