Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

AfriForum sorg vir vars briesie

Afriforum het 47 bome geplant.

AfriForum het sy nuwe inisiatief, Boomplantmaand, op Dinsdag 1 September bekendgestel en die belangrikheid van bome en hulle erfenis benadruk.

Volgens mnr. Julian Kleynhans, AfriFrorum se hoof van omgewingsake, is die inisiatief ‘n vars briesie wat deur die land gaan waai.

“Mense landswyd vier lenteweek gedurende die eerste week van September.”

Dié burgerregte-organisasie wil egter die hele Septembermaand aan bome toewy.

Altesaam 130 takke gaan meer as 1 000 bome deur die loop van die maand plant.

Klik op die foto om te vergroot

 

 

Trees

 

 

Standerton het nie agterweë gebly nie en die tak, onder voorsitterskap van mnr. Hillel Coetzer, het op 1 Sepember 47 bome aan 11 plaaslike skole, twee kleuterskole en die Standertonse Ouetehuis geskenk.

 

 

giphy

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button