CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Inwoner wag vir vingerafdrukke

'n Kluis met goue ringe, goue kettinkies en sowat R14 000 in kontant, is uit sy huis in Bergstraat 11 gesteel.

Mnr. Paul Bester, ‘n bekende gesig by die taxi-staanplek waar hy ware smous, is op 22 Julie beroof.

‘n Kluis met goue ringe, goue kettinkies en sowat R14 000 in kontant, is uit sy huis in Bergstraat 11 gesteel.

Die deur van die woning is gebreek om toegang te verkry.

Mnr. Bester het ‘n diefstalklag (193/7/2015) by die Standerton Polisie aanhangig gemaak, maar tot op hede is geen vingerafdrukke nog geneem nie.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button