Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

AfriForum slaan hand aan die ploeg

Dit kom nadat die munisipaliteit kontrakteurs (ZMG) aangestel het om twee motors te herstel.

Standerton AfriForum het hand aan die ploeg geslaan om ’n rioolpyp, wat in Mullerstraat lek, te vervang.

AfriForum, in samewerking met Aqua Plumbing, was vanaf 7vm reeds aan die werk.

 

Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum, het gesê dat hulle nie langer op die Lekwa Munisipaliteit kan wag om dié probleem aan te spreek nie.

Dit kom nadat die munisipaliteit kontrakteurs (ZMG) aangestel het om twee motors te herstel.

https://instagram.com/p/7pXFM6qwEA/?taken-by=standerton_advertiser_ibis

Hoewel die motors eindelik op 24 Julie herstel is, is ’n lekkasie later opgemerk.

AfriForum en Aqua Plumbing is nog steeds aan die werk.

’n Opvolgberig sal in vandeesweek se Standerton Advertiser beskikbaar wees.

Volg ons op Twitter:

 

https://twitter.com/Advertiserstn/status/643718356927934464

https://twitter.com/HeinForum/status/643664144860901376

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button