Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Meyerville suig aan agterspeen

“Teen 1nm sal die inwoners weer water hê.”

Sekere gedeeltes van Meyerville was sonder water sedert Sondag om 9nm en teen vanoggend was die watertoevloei steeds nie ten volle herstel nie.

Mnr. Linda Tshabalala, munisipale bestuurder, het die probleem aan die vervanging van kleppe in die wateraanleg toegeskryf.

“Teen 1nm sal inwoners weer water hê.”

Dorpsinwoners moet maar simpatie met hulle vriende oorkant die Vaalrivier hê, wat gereeld aan die agterspeen suig.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button