Buurtwag tree op teen diewe
'n Gesamentlike soektog na die vragmotor is deur die polisie en AfriForum van stapel gestuur, met 'n spesifieke fokus op omliggende plase.
AfriForum se buurtwag op Standerton het op 15 September nóg ‘n gesteelde vragmotor aan die regmatige eienaar terugbesorg nadat hulle die diewe, in samewerking met die polisie, in hegtenis geneem het.
Die vragmotor is op 13 September formeel as gesteel by die Standerton Polisie aangemeld.
‘n Gesamentlike soektog na die vragmotor is deur die polisie en AfriForum van stapel gestuur, met ‘n spesifieke fokus op omliggende plase.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



