Waterprobleme by Meyerville skool laat hoof met hande in die hare
Die water was van vroeg verlede Maandagoggend af.
Me. Liza Wassenaar, hoof van die Burning Torch Christian Academy in Meyerville, was hande in die hare oor die waterprobleem wat hulle in die gesig gestaar het.
Die water was van vroeg verlede Maandagoggend af.
Me. Wassenaar het gesê dat die watertoevoer minstens een keer ’n week by die skool af is, maar dit was nou al die derde dag.
Volgens haar word die Lekwa Munisipaliteit weekliks geskakel en daar word gesê dat die water sal aankom, wat nie gebeur nie.
Leerlinge word van ’n jong ouderdom geleer om higiëne daagliks toe te pas, maar sonder water is dit onmoontlik.
Lees die volledige berig in volgende week se Standerton Advertiser.


Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



