EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Mathys Roets gaan Bethal besoek

Vir meer inligting, skakel me. Essie Fourie by 082 828 9631.

BETHAL – Die lidmate van die AP Kerk nooi inwoners om hul funksie met Mathys Roets by te woon.

Dit vind op Saterdag, 24 Oktober om 12vm by die NG Kerk se Moedergemeente in Wichtstraat naby Hoërskool Hoogenhout plaas.

Kaartjies kos R150 per persoon en dit sluit ’n driegangmaaltyd in.

Die funksie word gehou om geld vir die AP Kerk in te samel.

Die kerk nooi inwoners om hulle te ondersteun en saam die dag te geniet.

Skakel me. Essie Fourie by 082 828 9631.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button