CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Veiligheidswag met klip aangeval

Mnr. TJ Delani Buthelezi is ongedeerd en vasberade om met sy werk voort te gaan.

’n Veiligheidswag by ’n winkel in Mbonani Mayiselastraat, oorkant die taxi-staanplek, is met ’n klip op 17 September aangeval terwyl hy ’n diefstalpoging probeer stuit het.

Mnr. TJ Delani Buthelezi is ongedeerd en vasberade om met sy werk voort te gaan.

“Ek is nie bang nie,” het hy gesê.

Mnr. Isaac Khumalo, een van die Standerton Advertiser se koerantverkopers, het die gebeure eerstehands beleef.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button