EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Susan Coetzer besoek Secunda

Elke vrou sal ‘n gratis Cappuccino en muffin kry. Kaartjies kos slegs R100 per persoon wat ‘n geskenk ter waarde van R300 insluit.

SECUNDA – Dit is tyd om lente te vier met blomme vir jou siel.

Kom ontmoet Susan Coetzer, Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis, by die Kruik-gemeente op 17 Oktober om 9vm.

Elke vrou sal ‘n gratis Cappuccino en muffin kry.

Kaartjies kos slegs R100 per persoon wat ‘n geskenk ter waarde van R300 insluit.

Daar sal ook vroue wees wat gaan gesels oor die belangrikheid van ‘n mammogram.

Die geleentheid is ter ondersteuning van borskanker en kankerlyers.

Skakel me. DermaMedica by 017 631 1914

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button