CrimeEditor's choiceLocal newsNews
Pensioenaris besteel
Hou jou oë oop vir kwaaddoeners in die dorp.
Mnr. Fanie McIntyre, ’n pensioenaris, het besef sy gereedskap het spoorloos verdwyn.
Dié handige nutsman, wat vanaf sy huis werk, het sy gereedskap onder ’n afdak gestoor, wat die versoeking vir skroothandel net te aanloklik gemaak het.
Hy het die inwoners van Meyerville gewaarsku dat diewe die gebied teiken.
“Hou jou oë oop,” het mnr. McIntyre gesê.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



