Local newsNews
SAVF nooi inwoners na vergadering
Jaarlikse vergadering van SAVF word op 19 Oktober gehou.

BETHAL – Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) hou op 19 Oktober hul algemene jaarvergadering.
Tydens die geleentheid sal welsynsorganisasies bespreek word.
Die gemeenskap word genooi om die vergadering by te woon.
Skakel die kantoor by 017 647 3345.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



