Local newsLocal sportNewsSport

Gholfspelers geniet gholfdag saam met Bok van Blerk

Gholf het ’n ander betekenis saam met Bok van Blerk.

 

Kyk hier na die foto galery.

 

SECUNDA – Claudio De Musso se span het as die vierbalwenners van die Bok vir Sports-gholfdag saam met die bekende Afrikaanse sanger Bok van Blerk, uitgetree.

Die gholfdag is op 3 Oktober deur Graceland Gholfklub aangebied

Delarey Botha se span was tweede en Bok van Blerk se span het derde plek geëindig.

Henk Wolhuter se span was vierde.

Die langste dryf op die veertiende putjie was Bok van Blerk.

Wally van Straaten was die naaste aan die putjie op die negende putjie.

Bok van Blerk het ook na afloop van die gholfdag se prysuitdeling, by Graceland opgetree.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button