
BETHAL – Vir die eerste keer in ’n lang tyd word ’n talentaand by Hoërskool Hoogenhout aangebied.
Die talentaand vind op 21 Oktober om 7nm plaas.
Kaartjies kos R100 per persoon.
Dit beloof om pret te wees en is ook ‘n kans om te sien oor hoeveel talent Bethal beskik.
Skakel me. Ingrid Human, organiseerder, by 082 923 0211.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



