CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Boer vertel oor aanval in Amersfoort-distrik

“Ek kan net vir die Here dankie sê dat ons ongedeerd is,” het mnr. Van der Merwe gesê.

Tradisioneel is 12.40nm op ’n Sondagmiddag tyd om die middagete gereed te kry en dalk aan ’n middagslapie te dink, maar mnr. Natie van der Merwe en sy vrou, Arinda, is op 18 Oktober op hulle plaas in die Amersfoort-distrik aangeval.

“Ek kan net vir die Here dankie sê dat ons ongedeerd is,” het mnr. Van der Merwe gesê.

Gewapende boosdoeners het buite sy erf gestaan en nadat hy hulle gesien het, het hy het hulle gevra wat hulle soek, waarop die antwoord was dat hulle werk soek.

Mnr. Van der Merwe se pistool, waarmee hy die onwelkome booswigte gekonfronteer het, was op daardie stadium nie oorgehaal nie.

Hy het sy vrou laat weet, wat gedagtig aan die bose tye waarin ons leef, die Amersfoort Polisie gebel het.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button