CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Markhams beroof, kyk uit vir verdagte voertuig

Drie personeellede en ’n veiligheidswag van Markhams is vanoggend deur gewapende rowers aangehou.

Drie personeellede en ’n veiligheidswag van Markhams is vanoggend deur gewapende rowers aangehou.

Volgens die veiligheidswag is hulle vasgebind, maar hy kon daarin slaag om homself los te maak en het die polisie van die roof in kennis gestel.

Kasselman Veiligheidsdienste het die ander personeel losgemaak.

Volgens mnr. Hillel Coetzer van die AfriForum buurtwag moet mense op die uitkyk wees vir ’n wit Toyota Legend, dubbelkajuit met registrasienommer DN39TTGP.

Lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het gesê dat Markhams-personeel erg getraumatiseer is deur die voorval.

Die Standerton Advertiser hou lesers op hoogte van enige verwikkelinge.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

For free breaking and community news, visit our websites:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button